Bekendstelling van nuwe dienste

Soos u weet spesialiseer De Smit Eksklusiewe Strukture in buitenshuise dienste en ons sien daarom onsself as buitenshuise spesialiste.

 

Na aanleiding van navraag stel ons ‘n onderhoudsdiens bekend en ons nooi u uit om deel te word van ons onderhouds kliëntebasis.

 

Indien u in enige van onderstaande dienste belangstel kan u die gepaste blokkie merk en ons sal met u kontak maak.

 

Indien daar ‘n buitenshuise diens is wat nie hieronder verskyn nie, maar waarmee u wel hulp benodig, kan u ons gerus kontak daaroor.