Skip to content

WELKOM BY

De SMIT Eksklusiewe strukture

By De Smit Eksklusiewe Strukture kan u verseker wees van betroubare, persoonlike diens te alle tye.

Laat weet gerus hoe en waarmee ons jou volgende kan help.

OF KONTAK: +27 82 491 8458

ALGEMENE Dienste

De Smit Eksklusiewe Strukture (Edms) Bpk spesialiseer in die vervaardiging en oprigting van ‘n wye verskeidenheid eksklusiewe strukture, asook die installasie van reën- en gryswaterstelsels, filters en pompe.

trolley-loaded
Tuinkonstruksie
 
  • Alle harde landskappering
  • Plaveiwerk
  • Bou van mure & fokuspunte
  • Fonteine
  • Loopvlakke van beton & plaveisel
  • Keerwalblokke
  • Staalwerk in tuine
  • Houtdekke, pergolas, hekke
  • Onderhoud aan alle bogenoemde
3605334-512_masjien
Verhuring van masjienerie
  • 1.5 Ton Slootgrawer
  • Bobcat Laaigraaf
  • 1.3 Ton Kia Tipper
water-pipe
Reën- & Gryswaterstelsels
  • Installasie van tenke en gryswater
  • Installasie van pompe en pypwerk
  • Installasie van filters
  • Onderhoud aan alle bogenoemde
  • Installasie en outomatisering van besproeiing
296211-512_graaf
Verskaffer & Aflewering
  • Aflewering en inwerk van kompos
  • Klippies / Potgrond / Gras Deklaag / Bas
  • Tuinonderhoud
  • Tuinvoeding
  • Plaag beheer dmv gespesialiseerde toerusting
wood-cutting
Nutsman
  • Algemene nutsmanwerk & onderhoud aan eiendomme
home
Algemeen
  • Kunsgras
  • Egte klipwerk
  • Waterdigting
  • Buitenhuise Verfwerk

KONTAK

Durbanville, Westelike Provinsie, Suid Afrika, 7550

+27 82 491 8458

WERKSURE

Maan - Vry      8:00 vm - 5:00 nm

Sat                        Gesluit

Son                       Gesluit

OPERASIONELE AREAS

Kaapstad

Noordelike Voorstede

Boland

Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie.

OF KONTAK: +27 82 491 8458

VIND ONS

FACEBOOK
INSTAGRAM
EPOS
Scroll To Top